|
|
Verkope WAT IS DIE REGTE KEUSE VIR 'N AFTREEOORD ? | DOKUMENTASIE | OORDUITLEG PRYSLYS VAN EENHEDE TANS BESKIKBAAR | SPESIFIKASIES | FOTOS VAN EENHEDE |
|
|
Daar is n verskeidenheid eenhede by Oostvallei beskikbaar om van te kies soos byvoorbeeld een-, twee- en drieslaapkamereenhede met verskillende oppervlaktes wat wissel van 97 vkm tot en met 275 vkm vir die groter drieslaapkamereenhede. Al die huise het toesluitmotorhuise wat of los of vas aan die huis is. Die eenhede waar die motorhuis los is, het die voordeel dat daar n privaat tuin tussen die huis en die motorhuis is. Alle huise het hulle eie privaat tuine wat deur die oord uitgelκ en onderhou word.
Dit is waar die mense regtig omgee in n gemeenskap wat saamstaan. Oostvallei die spogoord in die gesogte ooste van Pretoria. Professionele tuinuitlegte wat die hele oord in n tuinparadys omskep. Rustige en kommerlose verblyf in n private omgewing! In Oostvallei handhaaf u nie net u huidige lewenstandaarde nie, maar hier kan u maklik u lewenstyl verbeter! Slegs Oostvallei bied wat geen ander Aftreeoord kan bied nie lewenslange diens en gemoedsrus. Vindingryke tuine maak van Oostvallei Aftreeoord n ware lushof. Senior burgers kry gerief en gemoedsrus by Oostvallei.
Spesifikasies, Vloerplanne en foto's van eenhede ... Pryslys van eenhede tans beskikbaar ... |
||
|
Inleidend | Fasiliteite | Sosiaal | Bestuur | Verkope | Kontak | Kliniek | Restaurant Voorwaardes | Drukvriendelike PDF Weergawe van Webwerf
|
||
|
|
|