spacer

Home Bestuur Bestuurskomitee

Bestuurskomitee

Die bestuurskomitee bestaan uit sewe lede. Om die alledaagse las van die bestuurskomitee te verminder, is daar 'n noue samewerking met die Bestuursagent, Galeo Administration (Edms) Bpk, wat die algemene administrasie van die oord behartig en afgesien van die feitlik daaglikse interaksie met die komiteelede, ook die maandelikse vergadering bywoon. Noue samewerking word ten alle tye gehandhaaf met die oord se eienaarmaatskappy - Oostvallei (Edms) Bpk. wat altyd 'n oorhoofse belang in die oord sal behou.




dameende2

 

 

 


                 Kopiëreg - Oostvallei 2012

Oostvallei Sosiale Skakels

twitterlinkedinyoutubepanoramiom